Josef het God se seën ervaar, midde in sy omstandighede. Genesis 39.
Markus 5:30
Leef jou roeping.
Laat toe dat God in en deur jou werk. Wees die verskil.
Leef in gereedheid en nie in vrees nie.
Wees in plek van gereedheid en moenie in vrees lewe nie.
Jy is `n Koninklike Priesterdom! Leef dit!
God het mure daargestel sodat ons binne daardie grense Sy Heiligheid en Heerlikheid kan beleef. Esegiël 42.
Hooglied 2:1-2 en 10-13