Jesus is saam met jou in jou omstandighede.
Elisa het `n dubbel porsie van Elia se mantel gevra. Hy was `n instrument van God se Wonderwerke en genesing. Dra jy die mantel?
God het Abraham geseën en in Jesus Christus is elkeen van ons erfgename van die saad van Abraham. Genesis 12
Hy is die Lewensbron wat ons vul met Homself sodat ons Hom kan weerkaats.
God praat vandag nog met ons. Word stil en luister. Amos 3:7 o
Word `n medewerker van God en deel die grootske geskenk nl. genade met ander.
2 Timoteus 4:6-8 Niemand hardloop dieselfde resies as jy nie. Hou moed, behou jou fokus, staan op en hardloop verder.
Prediker 10:8
Eksodus 14:1-14
Lukas 15. God herstel verhoudings.
Jesus raak die uitgeworpene aan. Is jy bereid om die wat nêrens in die samelewing inpas nie, aan te raak?
Die eerste wonderwerk in Kana. Lukas 2
Abigail die wyse vrou.
God beantwoord gebede.
Lukas 11. Vra en vir jou sal gegee word.
Aanlyn Gebed
Job 38. God antwoord.
Herbou die tempel. Haggai 1:1 tot 2:4
Aanlyn gebed
God praat op verskillende maniere