Kinderkerk is die plek waar kinders kreatief die stories van die Bybel ontdek en hul verbeelding inspan om die Bybelverhale te laat leef. Net so beleef Tieners kerk en kerkwees op hul eie manier. Hier word tieners op n eietydse manier aangespreek.
Copyright © 2024 NG Rustenburg Moedergemeente - All Rights Reserved.
#saaminherlewing