Ontmoet Ons Span:

Dr. HP Kotze

image43

Dr. Hennie Kotze is `n Pastorale Berader wat spesialiseer in Vergifnis. Hy het `n hart vir herlewing.  Getroud met Elna Kotze. Altwee hulle kinders dien die Here met n passie in die gemeentes waar hulle as leraars betrokke is.  

Ds. Zelda Massyn

image44

Zelda belê baie van haar tyd in die geestelike opbou van die gemeenskap. Sy bestuur en hanteer Vision of Hope Foundation.  Haar passie is herlewing en sy glo dat  transformasie na mense, dorpe en die land gebring moet word. Sy is getroud met Lamont en hulle het twee pragtige seuntjies. 

Lettie van Wyk

Lettie van Wyk is die koster wat met toewyding die gemeente dien. Sy is opgewonde oor 2020.

Lettie is opgewonde oor wat voorlê en dien die Here met oorgawe in haar werk. Sy hou toesig oor die terrein en geboue. Albert haar seun is haar regterhand en hulle werk in venootskap saam. 

Colette Frey

image45

Colette leef met hart en siel haar verantwoordelikheid as Finansiële administrateur in die gemeente. Sy is getroud met Willem en hulle het drie seuns. 

Elna Kotze

image46

Elna poog om dmv kommunikasie en die media die geestelike reis van die gemeente oor te dra. Sy bied ook Emosionele Vryheidskursusse aan in samewerking met haar man, Dr HP Kotze.

Gys van Zyl

Gys van Zyl

Gys is n Forensiese Maatskaplike werker wat spesialiseer in die Assesering van kinders. Hy verskaf ook begeleiding en berading aan gesinne asook aan egpare wat nood in hul verhouding ervaar.  

Kontak Ons

Kontak of besoek ons indien jy meer wil uitvind of wil betrokke raak.

Daar is so baie maniere om ons, en ons missie te ondersteun. Kontak ons ivm  opleidings geleenthede, geestelike groei en emosionele / trauma genesings geleenthede en maniere om die boodskap van die Evangelie na ander uit te kry. 

NG Rustenburg Moedergemeente

165 Fatima Bhayat Street, Rustenburg, South Africa

014 594 1029 rtbmoedergemeente@gmail.com

Ure

Mon

08:30 – 13:00

Tue

07:30 – 13:00

Wed

07:30 – 13:00

Thu

07:30 – 13:00

Fri

07:30 – 13:00

Sat

Closed

Sun

09:00 – 11:00