Steek jou hande uit en vertrou op Hom
Moenie net `n toeskouer wees nie. Handelinge 4
Maak die beste gebruik van elke geleentheid.
Bring aan Jesus `n offer van Lof. 1 Petrus 2
Heilig is ’n lewe met ’n muur om. Esegiël 42:15-43:12
Wil jy ook graag die ou kleed afgooi en nuut beklee word deur die heerlikheid van God?
Vertrou God. Vertel God. Dank God. En jy sal ’n vrede vind wat alle verstand te bowe gaan. Fil 4:4-7
1 Samuel 24. Dawid laat Samuel gaan.
“Saai" die Woord en moet nóóit die krag van die Heilige Gees onderskat nie.
Het jy `n hart vir God? Luister daarna
Wat maak jy met die talente wat die Here vir jou gegee het?