Ons reik uit na Hospitale en bemoedig en bid vir siekes. Is dit jou passie om hoop en bemoediging aan te bied? Kontak Sonja Eloff 0825574450.
Vrydae tussen 09:00-11:00. Ontvang hulp met basiese nood soos voedsel en klere. SOS bestaan uit n groep vrywilligers wat die nood in ons dorp en gemeente aanspreek dmv kosvoorsiening. Geld word geïn deur die verkoop van klere vier keer per jaar. Kontak Ronel Weyer 0824448867
Erdekruik besoek individue of gesinne wat n kosbare familielid aan die dood afgestaan het. Kontak Sonja 0825574450 as jou hart brand om hier betrokke te raak.