Elke Sondagoggend om 09:00
Na Erediens. Leer om jou geloof te bely.
Of jy `n moeilike seisoen ervaar, probeer om meer oor God of die Bybel te leer, soek na hulp in elke praktiese area van jou lewe of nuwe vaardighede benodig sodat jou verhoudingswêreld kan floreer, sal jy hulp vind wat jou toerus om beter te doen.
Kinderkerk is die plek waar kinders kreatief die stories van die Bybel ontdek en hul verbeelding inspan om die Bybelverhale te laat leef.
Tieners beleef kerk en kerkwees op hul eie manier. Hier word tieners op n eietydse manier aangespreek.