Kontak ons

Of nog beter, besoek ons in persoon.

Ons sou jou graag by ons erediens wou ontmoet, Sondae 09:00-10:00. Of kontak of besoek gerus ons kantoor soos hieronder: 

NG Rustenburg Moedergemeente

165 Fatima Bhayat Street, Rustenburg, South Africa

014 594 1029 rtbmoedergemeente@gmail.com

Kantoor Ure

Open today

07:30 – 13:00

image41

Jy en jou gesin is belangrik

As gesinne staan ons in verhouding met mekaar.  Ons fondament en identiteit as gesin word in Jesus Christus gevind. Ons kies om as geseënde van die Here die lewe saam aan te pak. Saam is ons beter.


Gebeurtenisse

12-14 Mrt 2020

Profetiese Elia Konferensie

18:30 - 21:00

NG Kerk RTB

Event Details

12-14 Mrt 2020

Profetiese Elia Konferensie

Sien jy ook `n gebroke aarde, gesinne wat verwoes is, verlore kinders, ouers en vaders? Die samelewing is onder geweldige druk. Maleagi het ...

Event Details

18:30 - 21:00

NG Kerk RTB

#herlewing

Raak betrokke

Het jy `n passie vir  God en `n liefde vir mense? Ons is opgewonde oor God en wat Hy op aarde doen en wil ook deel wees van waar Hy werk. Ons kom bymekaar om Sy teenwoordigheid te ervaar. Vind uit wat gebeur en raak betrokke. 

Baie dankie

Of jy help deur donasies, vrywillig werk, bid of getuienis na ander, dankie. Ons kan nie ons doelwitte bereik sonder ondersteuners soos jy nie.