Vroue vir Christus werk saam aan funksies, tee skink, versierings en alles wat mooi is. As jy op die inligtingsgroepie wil wees kontak Elna 0823930063.
Vroue kuier saam om die Woord en deel wyshede en waarhede met mekaar. Donderdagoggende 09:30-10:30
Dans tot Ere van God. Bedien die gemeente dmv sang en musiek. oefentye Woensdae 17:30-18:30. Groepleier Vicky du Preez 0723305952