Yadah is betrokke by geestelike groei geleenthede en gebed. Die organisering van kampe en konferensies is die kern aspek van hierdie bediening. Is jy n intersessor? As dit jou passie is kom skakel by die gebeds geleentheid in Sondae 08:30 in die jeugkantoor.