image31

Eredienste

Kom vind weeklikse inspirasie deur Woord, gebed en koinonia. Die Erediens is `n ontmoetings geleentheid met die Lewende God. Dis ook die plek waar God my vorm en waar ek leer om `n dieper verhouding met Jesus Christus te beleef.