NG Rustenburg Moedergemeente
NG Rustenburg Moedergemeente
  • Tuis
  • Wat Glo Ons?
  • Bedieninge
    • Eredienste
    • Woord Waarheid
    • Kinders en Jeug
    • Omgee
    • Vroue
    • Gebed
    • Bybelstudie
    • Aanlyn Preke
  • Dien
    • Ek is Nuut
    • Raak betrokke
    • Gee
  • Kontak Ons
  • Konferensies
  • Helde van ons tyd
  • Aanlyn Preke II
  • Aanlyn gebede
    • Aanlyn Preke III
    • Aanlyn Preke IV 2021
  • Aanlyn Gebede 2021
    • Aanlyn Gebede 2021
  • Aanlyn Preke VI
  • Ons bid saam met jou
    • Aanlyn Gebede 2021
    • Bid saam.
  • Preke
  • Aanlyn gebed
  • Aanlyn Gebeds aande
    • Aanlyn gebede
    • Aanlyn gebede
    • Aanlyn Gebedsaande
  • Preke
  • Preke
  • Aanlyn Gebed
    • Aanlyn Gebede
  • 175 Jaar van Genade
  • Preke
    • Preke
  • Preke 2025
  • Aanlyn Gebed 2025
  • More
    • Tuis
    • Wat Glo Ons?
    • Bedieninge
      • Eredienste
      • Woord Waarheid
      • Kinders en Jeug
      • Omgee
      • Vroue
      • Gebed
      • Bybelstudie
      • Aanlyn Preke
    • Dien
      • Ek is Nuut
      • Raak betrokke
      • Gee
    • Kontak Ons
    • Konferensies
    • Helde van ons tyd
    • Aanlyn Preke II
    • Aanlyn gebede
      • Aanlyn Preke III
      • Aanlyn Preke IV 2021
    • Aanlyn Gebede 2021
      • Aanlyn Gebede 2021
    • Aanlyn Preke VI
    • Ons bid saam met jou
      • Aanlyn Gebede 2021
      • Bid saam.
    • Preke
    • Aanlyn gebed
    • Aanlyn Gebeds aande
      • Aanlyn gebede
      • Aanlyn gebede
      • Aanlyn Gebedsaande
    • Preke
    • Preke
    • Aanlyn Gebed
      • Aanlyn Gebede
    • 175 Jaar van Genade
    • Preke
      • Preke
    • Preke 2025
    • Aanlyn Gebed 2025
  • Tuis
  • Wat Glo Ons?
  • Bedieninge
    • Eredienste
    • Woord Waarheid
    • Kinders en Jeug
    • Omgee
    • Vroue
    • Gebed
    • Bybelstudie
    • Aanlyn Preke
  • Dien
    • Ek is Nuut
    • Raak betrokke
    • Gee
  • Kontak Ons
  • Konferensies
  • Helde van ons tyd
  • Aanlyn Preke II
  • Aanlyn gebede
    • Aanlyn Preke III
    • Aanlyn Preke IV 2021
  • Aanlyn Gebede 2021
    • Aanlyn Gebede 2021
  • Aanlyn Preke VI
  • Ons bid saam met jou
    • Aanlyn Gebede 2021
    • Bid saam.
  • Preke
  • Aanlyn gebed
  • Aanlyn Gebeds aande
    • Aanlyn gebede
    • Aanlyn gebede
    • Aanlyn Gebedsaande
  • Preke
  • Preke
  • Aanlyn Gebed
    • Aanlyn Gebede
  • 175 Jaar van Genade
  • Preke
    • Preke
  • Preke 2025
  • Aanlyn Gebed 2025

Ondersteuning? Hennie Kotze en Zelda Massyn

Aanlyn gebed.  Ondersteuning...waaraan dink jy as jy dit hoor? 

Leef buitengewoon- Hennie Kotze

 Gaan ons lewe terugkeer na normaal?  

Helde van ons tyd! - Oorwin Vrees

 Onderwysers, ouers en leerders worstel tans met verskillende vrese.Hierdie boodskap gaan jou denke oor vrese verander, en vir jou die gereedskap gee om dit te oorwin. 

Verdrink of oorleef jy? Ds. Hennie Kotze en Elna Kotze

 Plaas jou vertroue terug op die Here tsv omstandighede wat jou vasdruk. 

Desperaat. Ds. Zelda Massyn

 Is jy desperaat om God se oorvloedige goedheid in jou lewe te ervaar? Dan is hierdie boodskap spesiaal net vir jou! 

Waarna verlang jy? Hennie Kotze en Zelda Massyn

 Grendeltyd gaan gepaard met baie emosies. Waarna verlang jy? 

Ek verklaar vandag oor jou lewe. ds. Zelda Massyn

 Voor jy verby scroll, luister gou vir ‘n minuut, want hierdie kan jou lewe verander!! Ek verklaar vandag oor jou lewe - Ds Zelda Massyn 

Lelie tussen die dorings Zelda Massyn en Elna Kotze

 Die lelie wat opstaan uit leuens uit. Die lelie wat gryp na die waarheid. 

God sorg steeds Hennie Kotze

 God gryp steeds in.  #onlinekerk 

Vroue wat glo. Zelda Massyn

 Ontvang God se Woorde ... spesiaal vir jou! 

#vrouedag #kosbaar

Die Ruach, asem van God Zelda Massyn en Elna Kotze

Immanuel God by ons. 

Lewe saam met God. Hennie Kotze en Zelda Massyn

 Hoe kan ons naby God leef in 'n tyd soos hierdie? God het 'n plan. Sal nie die Naam van God misbruik nie. Leer God se Naam ken. Hy is by jou waar jy nou is. Jy dra God se naam saam met jou. Daar is krag in Sy Naam.  

Hou aan aanhou. Hennie Kotze

 Hennie Kotze gesels oor "hou aan aanhou!"
Dankie dat jy saam kyk! Deel ook gerus hierdie boodskap met vriende en familie! Seën vir jou!
#onlinekerk #bekommernis Blaas die ramshoring. Bly op jou pos. 

Onder Sy vlerk . Zelda Massyn en Elna Kotze

 Voel jy moeg? Voel jy oorlaai? God se hart is genesing vir die gebrokenes van hart 

Spore van ons lewe. Hennie en Elna Kotze

 Hou jou oë op Jesus. Hebreërs 12 

Het jy al gevra: " Slaap Jesus?" Ds. Zelda Massyn

 Mark 4. Jesus slaap, maar is betrokke in die storm. 

Om op te kyk. Ds. Zelda Massyn

#Storms# Waarop fokus jy? 

Van droë takke tot nuwe lewe. Ds. Zelda Massyn

 Verstrengel in onsekerheid? Kry vrees die oorhand? Kom stap saam op die pad na herstel. 

Video

Check out this great video

Copyright © 2025 NG Rustenburg Moedergemeente - All Rights Reserved.

Powered by